BESIGHEIDSFORUM

Ons ondersteun graag ons eie gemeenskap en wil graag vir besighede in en om Secunda ‘n platform gee om raakgesien te word. As u op ons besigheidsforum wil adverteer stuur gerus ‘n epos aan Paul by skakel@secundalaer.co.za