KUNSKLUB

Kunsklub vir kreatiewe kinders!

Weggooibare artikels word gebruik om iets uit niks te maak. Elkeen kry die geleentheid om met verskillende mediums, soos houtskool, akrielverf, mosaïekteëls, klei en “modge’podge”, hulle kreatiwiteit te ontdek.

Ons leer speel-speel! Ook hier maak elke kind saak!