SKAAK

Ons as skool neem aan lokale en nasionale skaaktoernooie deel. Leerders ding mee in hulle onderskeie ouderdomsgroepe, individueel asook in spanverband. Skaak is een van daardie sportsoorte wat die brein ontwikkel. Leerders vanaf graad 1 tot 7 neem aan skaak deel. Skaak het ‘n baie goeie uitwerking op akademiese prestasie, aangesien dit leerders leer om te fokus en te konsentreer.