ATLETIEK

Ons skop elke jaar af met ‘n propvol atletiekprogram. Ons interhuis bokkesport vind plaas die eerste week van die nuwe skooljaar waar elke leerder die kans kry om aan verskeie veld-en baanitems deel te neem.