FIETSRYKLUB

Die fietsryklub is van Graad 1 tot Graad 7. Ons spog met 75 leerlinge wat in 2016 aan die fietsryklub behoort het. Leerders is ingedeel in 3 oefengroepe. Ons oefen weekliks in die groenstrook.