KRIEKET

Laerskool Secunda se doel met elke krieketspeler is om hom of haar so toe te rus dat sy of hy gebalanseerd die samelewing kan betree.  Massadeelname is belangrik en suiwer aanmoediging is die manier waarop ons dit bereik.  Laerskool Secunda is ‘n trotse voorganger van uitmuntende sportmangees en ons kweek dit reeds van ‘n vroeë ouderdom by die spelers.  Spelers dra die rooi van Laerskool Secunda met trots!