TENNIS

Laerskool Secunda se tennisspan bestaan uit 4 seuns en 4 dogters. Hulle speel in die Secunda streek skole tennisliga. Vir die graad 3 - 7 leerders wat nog nooit n wedstryd gespeel het nie en graag wil leer om tennis te speel kan ons die Ontwikkelingspan aansluit. Vir graad 1-2 is daar Mini-tennis.