Laerskool Secunda het sy deure in 1978 geopen as die eerste Laerskool in Secunda.

As ‘n Laerskool wat Christelike waardes nastreef glo ons dat ‘n Christelike grondslag van kardinale belang is en dit dra by tot al die sukses wat hierdie skool reeds bereik het en nog gaan bereik.

Laerskool Secunda is ‘n Afrikaansmediumskool wat met uitnemendheid daarna streef om gelukkige gebalanseerde kinders, onderwysers en ouers in moderne onderwys daar te stel.

Meer oor ons

Kliek hier om ons D6-skoolkommunikeerder af te laai.

Kry jou gratis MySchool-kaart vandag.

Klik hier

Ons Borge