Sien belangrike dokumente vir die 2026 skooljaar
Skoolfonds 2026
Skoolfonds:
| Skoolgelde | Per Maand | Maande | Jaarlikse Fonds |
| Gr. RRR tot R | R2 015.00 pm | 11 Maande | R22 165.00 pj |
| Gr. 1 tot 7 | R1 800.00 pm | 11 Maande | R19 800.00 pj |
Nasorg:
| Nasorggelde | Per Maand | Maande | Jaarlikse Fonds |
| Gr. RRR tot R | R700.00 pm | 11 Maande | R7 700.00 pj |
| Gr. 1 tot 7 | R700.00 pm | 11 Maande | R7 700.00 pj |
WennerWoorde:
WennerWoorde – Maart – April 2026
WennerWoorde – 31 Januarie 2026



