Missie

Optimale ontwikkeling van elke kind deur:

  • Christelike beginsels.
  • Hoë akademiese standaarde.
  • Geleenthede en erkenning.
  • Sport en Kultuur.
  • Tegnologie.
  • Bekwame personeel.
  • Ouerbetrokkenheid.