Geskiedenis

Laerskool Secunda het sy deure in 1978 vir die eerste keer geopen as die eerste laerskool in Secunda. Die Winkelhaak Laerskool op Evander is herdoop in 1978 en die naam is verander na Laerskool Secunda. Secunda kon op hierdie stadium spog met sy eie skool alhoewel hierdie skool nie in Secunda self geleë was nie. […]

Read More… from Geskiedenis

Missie

Optimale ontwikkeling van elke kind deur: Christelike beginsels. Hoë akademiese standaarde. Geleenthede en erkenning. Sport en Kultuur. Tegnologie. Bekwame personeel. Ouerbetrokkenheid. […]

Read More… from Missie