Uit Die Hoof Se Pen

Spreuke 16:3 is vir Laerskool Secunda ‘n baie belangrike teksvers:

“Laat jou werke aan die Here oor, dan
sal jou planne uitgevoer word.”